You are here

Jeug bediening

Welkom

AANDAG ALLE GRAAD 8 EN 9’S SKRYF VANDAG IN VIR DIE SURVIVORKAMP

Kom deel in die AVONTUUR ERVARING, waar jy deur dinge wat jy ervaar en doen, meer van jouself en jou talente leer.

Ons kamp by Badseloop Jeugkampterrein (net buite Naboomspruit)

Wat kos dit?   R750 per persoon.
PLUS
Vervoer (Eie vervoer).

Ons benodig ook ‘n klompie jongmense (matrieks en studente) wat as personeel (spanleiers) gedurende hierdie tyd kan optree!
Jy moet bereid wees om vanaf 15 - 21 Junie saam met ons te kamp!
Koste R750 per persoon