You are here

Projekte

Dankbaarheids houer

Ons is ‘n omgee gemeente.  Wanneer jy verjaar, gooi jy R1,00  (of meer of minder) vir elke jaar wat jy gespaar is in die houer. Indien iemand spesiaal verjaar dan jy as jy wil ook ‘n bydrae in die houer gooi.