Wat ons bied Doop is 'n geleentheid wat baie spesiaal is vir ons. Kontak gerus die kerkkantoor of die leraar vir verdere besonderhede en reëlings.