- >> Goeie nuus! Ons is terug in die kerkgebou. Dra van masker is verpligtend, ontsmettingsmiddel sal beskikbaar wees. Gebruik asb slegs hoofingang.<< - >> Pastorie: Krugerstraat 197: Hierdie 5 slaapkamerhuis is te huur vanaf 1 Desember 2020. Kontak kerkkantoor. << - >>

Wat ons bied

Nagmaal is 'n geleentheid waar ons die goedheid van God herdenk deur sy seun wat aan die kruis vir ons sondes betaal het.  Saam met medegelowiges bely ons opnuut die grootheid van die Drie-enige God.