- - Neem kennis dat as gevolg van die staat van inperking alle kerk aktiwiteite tot verdere kennisgewing gekanselleer is, hou hierdie spasie dop. Neem hierdie tyd vir selfrefleksie en gesprek met ons Hemelvader. - - Vir noodgevalle kontak Ds Riaan Steyn.

Wat ons bied

Gemeentelede 65 en ouer is welkom om by die Silwer Krone aan te sluit.  Die Silwer Krone kuier elke vierde Saterdag heerlik saam.  Hou die kalender en afkondigings dop.  As jy 'n Silwer Kroon het of veronderstel is om een te hê, woon die heerlike gesellighede by.