Junior Kategese
Kleuterkerk
Kontak die jeugbediening vir rëelings.
Kategese Klasse
Juniors: Graad R tot 6 kinders gaan kerk toe saam met hulle ouers en word tydens die erediens uitgeroep klas toe saam met hule kategete. Die kategete hanteer die materiaal wat inskakel met die preek en die week se geloofsgymnasium.
Verwante Aflaaie