- - Uitnodiging aan alle lidmate 65 jaar en ouer: Kom kuier saam en geniet ‘n heerlike ete!! Saterdag, 16 November, 10:00-12:00, by NG Bergsig. Bevestig asb. u teenwoordigheid, voor 8 November by Marie in die kerkkantoor. - - Vakant: Orrelpos Aansoek kan gedoen word deur verkorte CV, voor 5 November, te stuur aan ngrbsuid@gmail.com. - - 

Geloofs Gymnasium

Gebruik gerus ons GeloofsGymnasium as leiding vir u weeklikse stiltetyd en familietyd. Daar is ook materiaal vir ons weeklikse aktiwiteite (Biduur, Bybelstudie, Kleingroepe en Kategese).

Geloofs Gymnasium Materiaal


 

Kruisgenoot

Kruisgenoot embleemDie Kruisgenoot is 'n weeklikse uitgawe met inligting oor komende aktiwiteite en ander inligting aangaande die kerk en gemeentelede. Sou u enige navrae hê is u welkom om die kerkkantoor te kontak.

Preke

Kom luister gerus weer na die boodskap. U gaan na 'n nuwe blad geneem word waar u aanlyn na die preek kan luister of op die skakel bo aan die bladsy te klik om die preek af te laai en op u rekenaar te stoor om later te luister.

Neem kennis dat die leers groter as 30mb is.

Besoek gerus ons GeloofsGymnasium, Kruisgenoot en onlangse preke