Besoek gerus ons GeloofsGymnasium, Kruisgenoot en onlangse preke
Geloofs Gymnasium
Gebruik gerus ons GeloofsGymnasium as leiding vir u weeklikse stiltetyd en familietyd. Daar is ook materiaal vir ons weeklikse aktiwiteite (Biduur, Bybelstudie, Kleingroepe en Kategese).
Geloofs Gymnasium Materiaal
Kruisgenoot
Die Kruisgenoot is 'n weeklikse uitgawe met inligting oor komende aktiwiteite en ander inligting aangaande die kerk en gemeentelede. Sou u enige navrae hê is u welkom om die kerkkantoor te kontak.
Preke
Kom luister gerus weer na die boodskap. U gaan na 'n nuwe blad geneem word waar u aanlyn na die preek kan luister of op die skakel bo aan die bladsy te klik om die preek af te laai en op u rekenaar te stoor om later te luister.
Neem kennis dat die leers groter as 30mb is.