- - Daar sal nou elke Sondag, om 09:00 inry dienste gehou word, tot verdere kennisgewing. Jy is welkom om jou Liedboek saam te bring!!! - - Eenslaapkamerwoonstel te huur: Huur: R2600,00 pm. Water en ligte ingesluit. Kontak kerkkantoor. - - Vir administratiewe sake kan Marie gekontak word: Tel: 071 436 0102 of e-pos. - - Kantoorure: Dinsdae en Donderdae 09:00 – 13:00. - -