You are here

Preke

Kom luister gerus weer na die boodskap. U gaan na 'n nuwe blad geneem word waar u aanlyn na die preek kan luister of op die skakel bo aan die bladsy te klik om die preek af te laai en op u rekenaar te stoor om later te luister. Neem kennis dat die leers groter as 30mb is.

Onlangse Preek

01 September 2019
Die lewe is ’n offer aan God!
Ds Riaan Steyn
25 Augustus 2019
Die voorreg van glo
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Skriflesing Hebreërs 12:18-29
18 Augustus 2019
Die oog gevestig op Jesus
Ds Riaan Steyn
11 Augustus 2019
Wat Geloof is...
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Skriflesing Wat geloof is Hebreërs 11: 1 is die enigste plek in die Huwe Testament waar ons ’n definisie van geloof aantref. 
04 Augustus 2019
Hosea 11: 1 - 11
Ds Hein Barnard
28 Julie 2019
Hoe ons lewe vertel ʼn storie...
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Teks: Hosea 1: 2-10
21 Julie 2019
Daar kom ’n tyd...
Ds Riaan Steyn
14 Julie 2019
DIE HERE SE SKIETLOOD EN HOEKSTEEN
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Skriflesing: Amos 7: 7-17
07 Julie 2019
Nou is die tyd om ’n verskil te maak!
Ds Riaan Steyn
30 Junie 2019
Gelowiges het nie 'n vrypas om te sondig nie!
Ds Riaan Steyn

Bladsye