You are here

Preke

Kom luister gerus weer na die boodskap. U gaan na 'n nuwe blad geneem word waar u aanlyn na die preek kan luister of op die skakel bo aan die bladsy te klik om die preek af te laai en op u rekenaar te stoor om later te luister. Neem kennis dat die leers groter as 30mb is.

Onlangse Preek

03 Februarie 2019
Leef voluit!
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Skriflesing: Psalm 71: 1-6
27 Januarie 2019
Een liggaam Baie Lede
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Skriflesing: 1 Korintiërs 12:12-31a Een liggaam met baie lede
20 Januarie 2019
Elke gawe tot eer...
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: 1 Korintiërs 12:1-3Die verskeidenheid van geestelike gawes
13 Januarie 2019
Moenie bang wees nie
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Skriflesing: In Jesaja 43 maak God sy hart oop dat hulle kan sien hoe Hy oor hulle voel en wie hulle is:
06 Januarie 2019
Matteus 2: 1 - 12
Dr Herman Jansen
30 Desember 2018
Psalm 148
Dr Herman Jansen
25 Desember 2018
Kersfees
Dr Herman Jansen
23 Desember 2018
Goeie of slegte nuus?
Ds Riaan Steyn
16 Desember 2018
Dra vrug!
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Skriflesing: Luk 3:7-18
09 Desember 2018
Maak die pad gereed!
Ds Riaan Steyn

Bladsye