You are here

Preke

Kom luister gerus weer na die boodskap. U gaan na 'n nuwe blad geneem word waar u aanlyn na die preek kan luister of op die skakel bo aan die bladsy te klik om die preek af te laai en op u rekenaar te stoor om later te luister. Neem kennis dat die leers groter as 30mb is.

Onlangse Preek

14 Januarie 2018
Die laste wat ons dra
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: Wil van God - 1 Korintiërs 6: 12 - 13
07 Januarie 2018
Kishou 2018
Dr Herman Jansen
31 Desember 2017
Oujaarsdiens 2017
Dr Hennie Kotze
31 Desember 2017
God se groot reis
Dr Herman Jansen
25 Desember 2017
God verbreek die Stilte
Ds Hannes du Plessis
24 Desember 2017
Matteus 1: 18 - 25
Ds Hannes du Plessis
17 Desember 2017
1 Tessalonisense 5: 11 - 23
Dr Herman Jansen
10 Desember 2017
2 Petrus 3: 8 - 15a
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: 2 Petrus 3:8-15a
03 Desember 2017
Lukas 1: 46 - 55
Prop Nadine Bronkhorst
26 November 2017
Kolossense 1: 11 - 20
Ds Riaan Steyn
Besonderhede: 15Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping.

Bladsye