- >> Goeie nuus! Ons is terug in die kerkgebou. Dra van masker is verpligtend, ontsmettingsmiddel sal beskikbaar wees. Gebruik asb slegs hoofingang.<< - >> Pastorie: Krugerstraat 197: Hierdie 5 slaapkamerhuis is te huur vanaf 1 Desember 2020. Kontak kerkkantoor. << - >>

Wat ons bied

Bybelstudie vind plaas op Maandag oggend om 09:30 by Huis Sering in die sitkamer, Woensdag oggend om 09:00 in die Koffiekamer en Woensdag aand om 17:30 in die Konsistorie.  Almal is welkom.