- >> Goeie nuus! Ons is terug in die kerkgebou. Dra van masker is verpligtend, ontsmettingsmiddel sal beskikbaar wees. Gebruik asb slegs hoofingang.<< - >> Pastorie: Krugerstraat 197: Hierdie 5 slaapkamerhuis is te huur vanaf 1 Desember 2020. Kontak kerkkantoor. << - >>

Wat ons bied

Doop is 'n geleentheid wat baie spesiaal is vir ons.  Kontak gerus die kerkkantoor of die leraar vir verdere besonderhede en reëlings.