- >> Goeie nuus! Ons is terug in die kerkgebou. Dra van masker is verpligtend, ontsmettingsmiddel sal beskikbaar wees. Gebruik asb slegs hoofingang.<< - >> Pastorie: Krugerstraat 197: Hierdie 5 slaapkamerhuis is te huur vanaf 1 Desember 2020. Kontak kerkkantoor. << - >>

Wat ons bied

Eredienste is ‘n geestelike ontmoeting tussen die Drie-enige God en sy groot geloofsfamilie, sowel as die geloofsfamilie onderling met mekaar.  Kom ervaar saam met ons hoe God op ‘n besondere wyse in en deur die lewens van mense werk.

Lydenstyd 2020