- >> Goeie nuus! Ons is terug in die kerkgebou. Dra van masker is verpligtend, ontsmettingsmiddel sal beskikbaar wees. Gebruik asb slegs hoofingang.<< - >> Pastorie: Krugerstraat 197: Hierdie 5 slaapkamerhuis is te huur vanaf 1 Desember 2020. Kontak kerkkantoor. << - >>

Wat ons bied

Vrydag oggende om 06:00 vergader die manne van die gemeente saam in die Koffiekamer en loof en prys die Heer deur middel van gebed.