>> Dagbestuurvergadering vind plaas Donderdag 15 April 2021 om 18:00 >>> Geen kategese klasse op: 25 April en 2 Mei. <<

Wat ons bied

Gemeentelede 65 en ouer is welkom om by die Silwer Krone aan te sluit.  Die Silwer Krone kuier elke vierde Saterdag heerlik saam.  Hou die kalender en afkondigings dop.  As jy 'n Silwer Kroon het of veronderstel is om een te hê, woon die heerlike gesellighede by.