- - Neem kennis dat as gevolg van die staat van inperking alle kerk aktiwiteite tot verdere kennisgewing gekanselleer is, hou hierdie spasie dop. Neem hierdie tyd vir selfrefleksie en gesprek met ons Hemelvader. - - Vir noodgevalle kontak Ds Riaan Steyn.

Kom besoek ons!

Ons is gelëe op die hoek van Kerk en Unie straat.  GPS Koordinate 25.68021,27.2734 of gebruik die interaktiewe kaart vir aanwysings.  

Kyk na NG Rustenburg Suidin 'n groter kaart