- - Daar sal nou elke Sondag, om 09:00 inry dienste gehou word, tot verdere kennisgewing. Jy is welkom om jou Liedboek saam te bring!!! - - Vir administratiewe sake kan Marie gekontak word: Tel: 071 436 0102 of e-pos. - - Kantoorure: Dinsdae en Donderdae 09:00 – 13:00. - - Hou die Kruisgenoot dop vir etes wat verkoop word of kontak die kerkkantoor teen Woensdag om te bestel.