Die Survivorkamp word jaarliks aangebied deur die NG Kerk (Ring van PietPotgietersrus) en vind plaas op Badseloop Jeugkampterrein Suid van Mookgophong (Naboomspruit).
Dis ‘n Avontuur ervaring, waar jongmense deur dinge wat hul ervaar en doen, meer van hulself en hul talente leer?
Dis pret en leer sonder enige lesing en natuurlike besonderse worship geleenthede waar jy God kan ontdek!
Besoek ons
Fisiese adres:
Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.
GPS Koördinate:
-25.679880719651972, 27.227240099585497
Plus Kode:
86CG+2V Rustenburg
what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)
https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet