’n Boodskap oor God se reg en geregtigheid. Hierdie preek herinner ons dat menslike mag verbygaan, maar dat God se heerskappy standhou — en dat Sy volk altyd op Sy trou kan staatmaak.

Besoek ons

Fisiese adres:

Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.

GPS Koördinate:

-25.679880719651972, 27.227240099585497

Plus Kode:

  86CG+2V Rustenburg

what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)

https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet                                  

Kaartmasjien

Kaart masjien 2026

Baie gemeentelede vra dat hulle offergawes op Sondae oggende met 'n kaart of selfoon wil betaal. Daar sal voortaan 'n kaart masjien by die hoofdeur van die kerk beskikbaar wees. U is dus welkom om dit te gebruik wanneer ons na die Erediens uitstap.